Should you not be able to get your entries to us by this date, please contact us so that we know to expect your entries.
Laat ons asseblief weet indien ons nie u inskrywingsvorms teen die sluitingsdatum gaan ontvang nie.
About averages and statistics / Oor gemiddeldes en statistieke
The Results List which participating schools receive together with their certificates at the end of each year, reflect the school’s averages by grade and subject. The national averages will be on our website early next year.
A separate listing of statistics for grades 4 – 9 Mathematics, Science & Technology is also provided to enable schools to assess their strengths and weaknesses in these subjects by grade and learning area.
The national averages for the preceding year can be viewed on our website from February each year. There are no National Averages for the 2020 & 2021 Olympiads due to the Covid-19 lock down. --------------------------------------------------------------------------------------- Die uitslaelys wat deelnemende skole ontvang, tesame met hul sertifikate aan die einde van elke jaar, weerspieël die skool se gemiddeldes volgens graad en vak.
ʼn Aparte lys met graad 4 – 9 Wiskunde, Wetenskap & Tegnologie uitslae (statistieke) word ook voorsien, wat skole in staat sal stel om hulle sterktes en tekortkominge in Wiskunde by graad en leerarea te assesseer.
Die nasionale gemiddeldes vir die voorafgaande jaar kan jaarliks in Januarie op ons webtuiste besigtig word
Daar is geen nasionale gemiddeldes vir die 2020 & 2021 Olimpiades nie weens die Covid-19 'lockdown'.