Should you not be able to get your entries to us by this date, please contact us so that we know to expect your entries.
Laat ons asseblief weet indien ons nie u inskrywingsvorms teen die sluitingsdatum gaan ontvang nie.
About The Top 20/
Oor die Top 20
Top 20 results are only calculated from the 10 highest results achieved in each subject/grade, to ensure that weaker students do NOT pull your school’s results down.
Each of the Top 20 schools will receive a Certificate of Excellence reflecting their achievement.
The Top 20 schools for the preceding year can be viewed on our website from February each year. There is no Top 20 Schools for the 2020 & 2021 Olympiads due to the Covid-19 lock down. -------------------------------------------------------------------------------- Top 20 uitslae word slegs bereken vanuit die 10 hoogste uitslae behaal in elke vak/graad om te verseker dat swakker leerders NIE u skool se resultate afwaarts sal dwing in berekening van die Top 20 nie.
Elk van hierdie skole sal ʼn Sertifikaat van Uitnemendheid ontvang waarop hierdie prestasie weerspieël word.
Die Top 20 skole vir die voorafgaande jaar kan jaarliks in Januarie op ons webtuiste besigtig word. Daar is geen top 20-skole vir die 2020 & 2021 Olimpiades nie weens die Covid-19 'lockdown'.